Avsnitt
-
“Ek het ʼn dieper wete dat alles oukei gaan wees en ten goede gaan meewerk, solank ek net myself kan wees.” Maroela Media
-
Met Maroela Media se podsendingreeks wat fokus op ouerskap en gesonde gesinne, kuier Lourindi Nel oor die volgende paar weke in die ateljee om oor ouerskapskwessies te gesels. Dissipline bly maar ʼn uitdaging. Lourindi sê die eerste stap is om te dink wat jou as ouer se doel met dissipline is. Maroela Media
-
Saknas det avsnitt?
-
As jy in Suid-Afrika met ʼn vuurwapen wil reis, moet jy verseker dat jy die land se vuurwapenregulasies streng gehoorsaam. Maroela Media het gaan uitvind hoe jy veilig en gemaklik met jou vuurwapen kan reis en selfs vakansie kan hou. Maroela Media
-
“Elke keer as ek by die huis is, neem ek ernstig die pen op en skryf aan die album. Ek wil hê die album moet die gees van my geboorteplaas vasvang.” Maroela Media
-
As kenner op die gebied van holistiese gesondheid, behandel dr. Stefan Schoeman gereeld pasiënte met seldsame siektes. Hy gesels oor dié onderwerp in Maroela Media se ateljee. Maroela Media
-
“Vandat ons begin het, kon ons die Here se hand daarin sien,” voeg Renier by. “Dit was nooit iets wat ons self moes druk nie; dit was iets waaraan ons gehoorsaam moes wees.” Maroela Media
-
Dr. Stefan Schoeman gesels met Maroela Media oor die algehele hartgesondheid van kinders en hoe voeding ʼn rol in jong kinders se hartgesondheid speel. Maroela Media
-
“Maak nie saak of jy ʼn moeilike week gehad het nie, jy kan in jou bakkie klim en die son jaag see toe,” verduidelik Armand die boodskap van die liedjie. Maroela Media
-
“Ek het ‘Verlore seun’ reeds ʼn tydjie gelede al geskryf, maar ek is gemaan dat ek nie té eerlik en diep moet raak nie. Op die plek waar ek tans in my loopbaan is, gee ek nie meer so baie om nie.” Maroela Media
-
Maroela Media het met Ian Cameron en advokaat Henk Nolte gesels oor verantwoordelike vuurwapeneienaars en in vandag se aflewering fokus die manne juis op jagongelukke en probleemdiere. Maroela Media
-
“In die tyd wat ek weg was uit die musiektoneel het ek depressie gehad weens trauma. Ek het na die Here geroep en Hy het my opgelig.” Maroela Media
-
Hoe maak ʼn vuurwapeneienaar as die misdadiger skielik slagoffer speel en 'n teenklag lê? Die teenmisdaadaktivis Ian Cameron en advokaat Henk Nolte, albei van Firearms Gaurdian, het dié teenklagte met Maroela Media bespreek. Maroela Media
-
“Ons ervaar kosbare oomblikke, wat snaaks en opwindend is, maar ons raak ook dieper en gee insig tot die menslike gees deur die natuurstories wat ons vertel.” Maroela Media
-
Esté Meyer Jansen van Maroela Media het aanlyn met Elizabeth Botha van Geopende Deure oor Vervolgingsondag gesels. Elizabeth het verduidelik hoekom dit belangrik is dat almal bewus moet wees van die vervolging van Christene in ander wêrelddele en hoe hulle ondersteun kan word. Maroela Media
-
Kinders word nie om dowe neute al vir donkiejare vroeg bed toe gestuur nie. Dr. David Goncalves gesels met Maroela Media oor die belangrikheid van ʼn goeie slaappatroon vir ʼn kind se algehele gesondheid. Maroela Media
-
Anzélle sê haar musiekstyl en die manier waarop sy musiek skryf het intussen handomkeer verander. Maroela Media
-
Tamlyn en Renaldo het elkeen in eie reg ʼn lang pad gestap voordat hulle uiteindelik die mikrofoon gevind het. Maroela Media
-
“Ek sal altyd so dankbaar vir Reën wees en ek het soveel geleer, maar ek gun dit vir Richann en myself om alleen die waters te toets.” Maroela Media
-
In hierdie episode gesels dr. David Goncalves, sielkundige, oor emosionele gesondheid van kinders en hoe voldoende voeding daarmee verband hou. Maroela Media
-
Jy moet in 'n oogwink die besluit neem: Gaan ek my vuurwapen afvuur? Genadiglik kan jy daarin slaag om die gevaar af te weer ... maar nou is dit 'n misdaadtoneel. Wat gebeur nou? Maroela Media
- Visa fler