Avsnitt
-
Op die program vandag:
# Die voorgestelde nuwe beleidsriglyne vir die inligtingskommunikasietegnologiesektor is nie
beperk tot net Starlink nie
# Heeltemal te veel Suid-Afrikaanse huishoudings ervaar steeds voedselonsekerheid
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor môre se verwagte rentekoers aankondiging
# In internasionale sakenuus… Die beheermaatskappy van die aanlyn inkopieplatform Temu ervaar tonemende druk
# In beleggingsnuus…. Pepkor het 'n noemenswaardige groei en verbeterde winsmarges aangekondig
En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder meer verlede week se vergadering tussen presidente Ramaphosa en Trump, asook die hele Starlink-debat. -
Op die program vandag:
# Ons kyk na vanmiddag se begrotingsrede
# Die jaarlikse verbruikersprysinflasie vir April toon 'n marginale styging
# Die ekonoom Waldo Krugell praat ook oor die begroting
# In internasionale sakenuus… Elon Musk sê hy beplan om sy politieke skenkings af te skaal
# In beleggingsnuus…. Sasol se aandele het gister met meer as 12 persent gestyg
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder meer die ontmoeting tussen president Cyril Ramaphosa en Donald Trump vanaand en Ramaphosa se verrassingsbesoek aan Nampo 2025. -
Op die program vandag:
# Bank of America sê Suid-Afrika se komende begroting sal 'n sleutelaanwyser van politieke stabiliteit wees eerder as net finansiële gesondheid
# Suid-Afrika se werkloosheidskoers styg tot 32-komma-nege persent
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor fase twee van Operasie VuliNdlela wat verlede week geloods is
# In internasionale sakenuus... Donald Trump het hom daartoe verbind om alle sanksies teen Sirië op te hef
# In beleggingsnuus… Die VSA-China-transaksie versterk globale markte, maar tref goud en die rand negatief
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder meer die inkrimping van die vervaardigingsektor -
Op die program vandag:
# Die private gesondheidsorgsektor het die eerste ronde gewen in sy regstryd teen die NGV
# Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte het versleg, met twee agentskappe wat hul 2025-groeivoorspellings vir die land verminder
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die gevaar van onsekerheid binne die globale en plaaslike ekonomie
# In internasionale sakenuus... Die Verenigde Koninkryk en Indië sluit 'n groot handelsooreenkoms tot voordeel van beide ekonomieë
# In beleggingsnuus… Stanlib wil sy teenwoordigheid in Oos-Afrika uitbrei
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere die Suid-Afrikaanse begroting nommer drie. -
Op die program vandag:
# Die parlement sê dit sal begrotingsperdatums nakom
# Chery, sal gedurende hierdie jaar 19 nuwe energievoertuie in Suid-Afrika bekendstel.
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die Minister van Finansies wat nou weer die begroting ter tafel moet le.
# In internasionale sakenuus...ontleders waarsku dat BP gedwing kan word om sy aandeleterugkoopprogramme in die komende jaar te verminder
# In beleggingsnuus… Beleggers hou hulle oe op Suid-Afrika en Kenya
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere rasse-indiensnemingswette wat in Suid-Afrika opgeskerp word -
Op die program vandag:
# Mieliepryse het gister met 15% die hoogte ingeskiet
# SA se dalende mynbou-uitset sal na verwagting die land se BBP tref
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor... die onlangse kapitaalvlug uit die VSA se ekonomie.
# In internasionale sakenuus... BP kan gedwing word om sy aandeleterugkoopprogramme oor die volgende jaar te sny of selfs te skrap, tensy oliepryse herstel.
# In beleggingsnuus… 'n nuwe handelsplatform maak sy debuut.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere rasse-indiensnemingswette wat in Suid-Afrika opgeskerp word -
Op die program vandag:
# Die Reserwebank voorspel groei vir die plaaslike ekonomie vanjaar
# Transnet-werkers kan binnekort begin staak
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die rand se rowwe week.
# In internasionale sakenuus... Lesotho het 'n lisensie aan Elon Musk se Starlink toegestaan
# In beleggingsnuus… die week het goed begin vir mynbou- en eiendomsektor-aandele.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor die DA wat veld gewen het nadat hulle teen die BTW- verhoging gestem het. -
Op die program vandag:
# Die reserwebank sal waarskynlik rentekoerse onveranderd hou
# Provinsies het miljarde aan die Nasionale Tesourie verloor in onbestede fondse wat bedoel was vir infrastruktuurontwikkeling
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die hersiening van owerheidsbesteding
# In internasionale sakenuus ... ‘n Volskaalse handelsoorlog het tussen die VSA en China begin
# In beleggingsnuus… Cashbuild mik vir hoër inkomste marksegment
En, ons gesels ook met ʼn spesialis adviseur van premier Alan Winde van die Wes-Kaap, Alwie Lester, oor die Wes-Kaapse regering se Energieveerkragtigheidsprogram -
Op die program vandag:
# n Eenheid van Absa beplan om volgende jaar 'n verteenwoordigende kantoor in Dubai te open
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor beleid en ekonomiese onsekerheid
# In internasionale sakenuus ... Die konserwatiewe Amerikaanse TV-netwerk Newsmax het 'n buitengewone oplewing in die aandelemark beleef
# In beleggingsnuus….. Die IKT-groep iOCO het vir die eerste keer in drie jaar 'n vaardigheid geword
En, ons gesels ook met ʼn spesialis adviseur van premier Alan Winde van die Wes-Kaap, Alwie Lester, oor die Wes-Kaapse regering se Energieveerkragtigheidsprogram -
Op die program vandag:
# Die Suid-Afrikaanse ekonomie het in die vierde kwartaal van 2024 nog 12-duisend werksgeleenthede bygevoeg
# Kenners bevraagteken die grondwetlikheid van ʼn BTW verhoging
# Die ekonoom Waldo Krugell gesels oor inflasie, die rentekoers en die wisselkoers
# In internasionale sakenuus.... Die Chinese elektriese voertuigreus B.Y.D het Tesla in jaarlikse inkomste vir 2024 verbygesteek
# In beleggingsnuus… Remgro aandele het gister gestyg
En, ons gesels ook met ʼn spesialis adviseur van premier Alan Winde van die Wes-Kaap, Alwie Lester, oor die Wes-Kaapse regering se Energieveerkragtigheidsprogram -
Op die program vandag:
# Ons praat met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor Volkswagen Group Africa wat meen dit word al moeiliker om in Suid-Afrika besigheid te doen
# Februarie se inflasie bly onveranderd vanaf Januarie.
# Die ekonoom Waldo Krugell gesels oor hoe dit met die ekonomie gaan en môre se besluit oor die rentekoers.
# In internasionale sakenuus... Ierse uitvoere na die VSA gaan voort om te styg voordat moontlike handelsversperrings volgende maand begin.
# In beleggingsnuus… Die versekeraar Old Mutual rapporteer 'n styging van 20 persent in wesensverdienste.
En, ons gesels ook met doktor Jaisheila Rajput van die organisasie Tomorrow Matters Now. -
Ons het vandag 'n baie spesiale program.
# Eerstens kyk ons na die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se begrotingsrede.
# Die Ekonoom, professor Waldo Krugell, sal ook vir ons sy terugvoer gee oor die toespraak.
# Daarna loer ons in by die tweede Cape Winelands Knowledge Sharing fees wat vroeër hierdie week in die Paarl plaasgevind het.
Die geleentheid het byna uitsluitlik gefokus op werkloosheid onder die jeug en die rol wat Kunsmatige Intelligensie kan speel om hierdie maatskaplike euwel te help verlig.
Newskoop het die geleentheid bygewoon en ons het van bedryfsleiers soos die visepresident van LinkedIn, Seamus Clancy, gehoor oor hoe gemeenskapsradiostasies LinkedIn as 'n instrument kan gebruik om hul gehoor te bereik en by te dra om werkloosheid in hul gemeenskappe aan te spreek.
# Ons het ook gesels met die Direkteur van Digitale Leeroplossings van SpecCon Consulting, Hermias Niewoudt. Hermias vertel meer oor hoe hul digitale platforms kortkursusse aan werklose jeugdiges regoor die land beskikbaar stel teen die fraksie van die prys van ander aanlynkursusse.
# Ons het ook daarin geslaag om in gesprek te tree met professor Liz Archer van die Universiteit van Wes-Kaapland. Professor Archer is 'n spesialis op die gebied van KI in hoër onderwys en sy het 'n paar wenke met die jonger generasie gedeel oor hoe om voor te berei vir die wêreld van werk en hoe om meer indiensneembaar te word. -
Op die program vandag:
# Die Nasionale Gesondheidsversekering-hofsaak is aan die gang
# Ons praat met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor die Suid-Afrika se G20-presidentskap
# Die ekonoom Waldo Krugell gesels oor die impak van president Donald Trump se tariewe op ons ekonomie
# In internasionale sakenuus... aandelemarkte in die VSA het gister vir 'n tweede dag gedaal
# In beleggingsnuus… Harmony Gold het 'n rekord tussentydse dividend verklaar
En, ons gesels ook met doktor Jaisheila Rajput van die organisasie Tomorrow Matters Now. -
Op die program vandag:
# Die G20-finansiesvergaderings vind hierdie week in Suid-Afrika plaas
# Die jaarlikse verbruikersprysindeks vir Januarie is op vanaf Desember
# Die ekonoom Waldo Krugell gesels oor die Internasionale Monetêre Fonds en die Wêreldbank se voorstelle vir die nuwe begroting.
# In internasionale sakenuus... Brittanje gaan sy verdedigingsbesteding verhoog
# In beleggingsnuus… Barloworld-aandeelhouers het teen 'n oornameaanbod gestem
En, ons gesels ook met van Green Cape oor water en privaat-publieke samewerking. -
Op die program vandag:
# Ons kyk na ʼn paar hoogtepunte uit die begrotingsrede
# Die ekonoom Waldo Krugell deel ook met ons sy reaksie op die begroting wat vanmiddag in die parlement voorgelê is.
# In internasionale sakenuus... Gemiddelde lone in die Verenigde Koninkry gaan voort om inflasie te oortref
# In beleggingsnuus… Aveng het 'n aansienlike verlies vir die ses maande geëindig Desember gerapporteer
En ons gesels ook met Sibu Maseko van Green Cape oor energieveerkragtigheid vanuit 'n landbouperspektief. -
Op die program vandag:
# Sanral kondig verhoging in toltariewe aan
# Kenners voorspel dat brandstofheffings in vanjaar se begrotingsrede kan verhoog
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die impak van die huidige internasionale politiek op die Suid-Afrikaanse ekonomie
# In internasionale sakenuus... Coca-Cola gaan moontlik meer plastiekbotteltjies verkoop weens President Donald Trump se 25 persent invoerbelasting op alle staal en aluminium wat die VSA binnekom
#In beleggingsnuus… Batebestuurders is positief oor Suid-Afrika se aandele vir vanjaar
En ons gesels ook met Christina Louw van Green Cape en een van die outeurs van die 2025 Water en hernubare energie markintelligensieverslae wat in Maart vrygestel sal word. -
Op die program vandag:
# Suid-Afrika se groot banke moes hierdie week moeilike vrae oor transformasie beantwoord
# Die Internasionale Monetêre Fonds se landverslag oor Suid-Afrika is verlede week vrygestel
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor wat hy graag in môre se staatsrede wil hoor
# In internasionale sakenuus... China slaan terug teen Donald Trump se voorgestelde invoertariewe
# In beleggingsnuus… Pick n Pay-aandele het gister met drie persent geklim
En ons gesels ook met Marielle Roselt van Green Cape en een van die outeurs van die 2025 Water en hernubare energie markintelligensieverslae wat in Maart vrygestel sal word -
Op die program vandag:
# Miljoene Suid-Afrikaners sal na verwagting geraak word as die VSA voortgaan met sy besluit om befondsing vir sy MIV/vigs-program in die land te staak
# Daar word voorspel dat die Reserwebank die rentekoers môre met slegs 25 basispunte sal verlaag
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor môre se rentekoersbesluit
# In internasionale sakenuus... Die Chinese maatskappy DeepSeek se kunsmatige intelligensie-model ontketen skokgolwe op Wall Street en ander markte
# In beleggingsnuus… Suid-Afrika sien 'n hernude fokus op plaaslike beleggings
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere die onteieningswet wat onderteken is -
Op die program vandag:
# Inflasie het effens gestyg in Desember
# Mynbouproduksie het in November met nul-komma-nege persent afgeneem
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die moontlike invloed van Donald Trump se tweede termyn op die Suid-Afrikaanse ekonomie
# In internasionale sakenuus... OpenAI werk saam met Oracle en Softbank om kunsmatige intelligensie 'n hupstoot te gee.
# In beleggingsnuus…. Naked het meer as 700 miljoen rand in sy jongste fondsinsamelingsronde ingesamel
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor die matriekuitslae en Gauteng wat bankrotskap in die gesig staar -
Op die program vandag:
# Nog ʼn brandstofprysverhoging is op die kaarte
# Ons gesels oor die impak van die sluiting van ArcelorMittal Suid-Afrika se langstaal aanlegte op die land se ekonomie
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die ekonomie van dobbel
# In internasionale sakenuus... Meta, beplan om vyf persent van sy 72-duisend wêreldwye arbeidsmag te sny
# In beleggingsnuus…. Reinet het planne aangekondig om miljoene aandele in British American Tobacco te verkoop
En, ons praat met Joe Nnditsheni Tshililo van Broadband Infinities oor Sanlam en die Universiteit van Wes-Kaapland se Fellows Leadership and Mentoring Programme. - Visa fler