Avsnitt
-
Op die program vandag ... Shell bevestig hulle gaan Suid-Afrika verlaat.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor die impak van beurtkrag op die arbeidsmark.
In internasionale sake-nuus... Die verkope van iPhones het in byna elke mark regoor die wêreld gedaal.
In beleggingsnuus, Suid-Afrika is nie in die moeilikheid by beleggers nie.
En ons gesels ook met Sanlam se Ray-ann Sedres wat ons meer sal vertel van hul vennootskap met SANParke wat daarop gemik is om entrepreneurs by te staan. -
Op die program vandag ... Likwidasies in Suid-Afrika het afgeneem.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor wat die springbokke vir die ekonomie gedoen het.
In internasionale sake-nuus... Aandele in Meta daal weens planne om in kunsmatige intelligensie te belê.
In beleggingsnuus, die vraag na Krugerrande floreer in Suid-Afrika.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor afleggings in die mynbousektor, die ANC en terreurbefondsing. -
Saknas det avsnitt?
-
Op die program vandag ... President Ramaphosa is positief oor die land se ekonomie.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor werksoek in Suid-Afrika.
In internasionale sake-nuus... Tesla het sy pryse weer in 'n aantal groot markte verlaag.
In beleggingsnuus, werkers het kanse om aandele in die maatskappye te besit waarvoor hulle werk.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor die inflasie, die IMF se vooruitsigte en kuberveiligheid. -
Op die program vandag ... Tesourie het die sperdatum vir openbare kommentaar vir die Begrotingsfasiliteit vir Infrastruktuur verleng.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor dienhuidige aanwysers.
In internasionale sake-nuus... Inflasie in die Verenigde State bly hardnekkig.
In beleggingsnuus, beleggingspesialiste raai Suid-Afrikaners aan om hul spaargeld oorsee te belê.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor koalisieregerings, voedselskaarste en die konflik-eskalasie in die Midde-Ooste. -
Op die program vandag ... Die regering en privaatsektor moet saamwerk om werk te skep.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor die prys van sjokolade.
In internasionale sake-nuus... Hoof van groot bank waarsku oor stygende rentekoerse.
In beleggingsnuus, MTN se groter belegging in sy Suid-Afrikaanse netwerk werp vrugte.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor watervoorsiening, staalverbruik en wan- en disinformasie. -
Op die program vandag ... President Ramaphosa verwelkom vordering om logistieke probleme te beëindig.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor inflasionêre druk.
In internasionale sake-nuus... Hapag-Lloyd het 'n verbeterde siening oor handel vir die res van 2024.
In beleggingsnuus, Old Mutual glo dat Suid-Afrikaanse aandele hul waarde begin wys.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor bedreigde energievoorrade, mielieproduksie en die rentekoers. -
Op die program vandag ... Rentekoerse sal vir langer in Suid-Afrika hoër bly.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor ‘n paar positiewe ekonomiese aspekte.
In internasionale sake-nuus... daar was 'n paar belangrike globale rentekoersbewegings.
In beleggingsnuus, Suid-Afrikaanse staatseffekte bied van die aantreklikste opbrengste wêreldwyd
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor die onteieningswetsontwerp, Suid-Afrika se verhouding met die VSA en die VPI. -
Op die program vandag ... Inflasie styg weer.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor wisselkoersspekulasie.
In internasionale sake-nuus... Japan se sentrale bank het die koste van lenings vir die eerste keer in 17 jaar verhoog
In beleggingsnuus, Suid-Afrika se verskansingsfondse toon goeie groei.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor rasseteikens in die finansiële dienste, skade aan die ondersese internetkabels en die Wysigingswetsontwerp op Verkiesingsaangeleenthede -
Op die program vandag ... Ekonome waarsku dat die inflasiekoers vir Februarie hoër kan wees as wat verwag is.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor ekonomiese aanwysers.
In internasionale sake-nuus... Japan vermy 'n tegniese resessie.
In beleggingsnuus, Suid-Afrika maak goeie vordering om die land van die gryslys af te kry.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor ’n moontlike resessie, sektore wat in die moeilikheid is en betalingsboikotte. -
Op die program vandag ... BBP het in die vierde kwartaal van 2023 toegeneem.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor die gevare en koste van obesiteit vir individue en die gemeenskap.
In internasionale sake-nuus... Brasilië se ekonomie groei met twee-komma-nege persent.
In beleggingsnuus, daar is hoop vir aandele in Suid-Afrika.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor beurtkrag, Suid-Afrika se stadige groei en oliebeskikbaarheid. -
Op die program vandag ... Besigheidslikwidasies het met 34-komma-ses persent toegeneem.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor beloftes voor die verkiesing en beleidsonsekerheid.
In internasionale sake-nuus... Huispryse in China daal verder.
In beleggingsnuus, Besighede stel nie belang om in Suid-Afrika te belê nie.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor die begrotingsrede en werkloosheidsyfers. -
Op die program vandag kyk ons na die minister van finansies, Enoch Godongwana, se begrotingsrede.
Ons loer in by die ekonoom Waldo Krugel om te hoor wat hy van die begrotingsrede gedink het.
In internasionale sakenuus, Europa se grootste bank, HSBC, het 'n styging van byna 80% in sy voorbelaste wins behaal.
In beleggingsnuus, Premier Panyaza Lesufi glo dat Gauteng steeds die beste plek is om jou geld te belê.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor die Mededingingskommissie se mandaat, sukkelende vaste-beleggings en Japan se ineenstorting in 'n resessie. -
Op die program vandag ... Mynbou-uitset herstel in die vierde kwartaal van 2023.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor die belangrikheid van universiteite.
In internasionale sake-nuus... Barclays gaan nie meer nuwe olie- en gasprojekte finansier nie.
In beleggingsnuus, Sasol se aandele tuimel.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor die staatsrede en Amerika wat Suid-Afrika weer onder die vergrootglas plaas -
Op die program vandag ... Vakbonde verwelkom minimumloonverhoging.
In internasionale sake-nuus... Die eiendomsektor hou 'n aansienlike risiko vir China se ekonomie in.
In beleggingsnuus, Mastercard belê in MTN fintech.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor korrupsie in Suid-Afrika en groeivooruitskattings. -
Op die program vandag ... Suid-Afrika se ekonomie sal na verwagting groei.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor die koste van misdaad.
In internasionale sake-nuus... Oliepryse het die week gestyg.
In beleggingsnuus, EasyEquities bly die gewildste aanlyn aandeleverhandelingsplatform.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor die reperkussies van die Wereldhof se uitspraak in Suid-Afrika se volksmoordsaak teen Israel. -
Op die program vandag ... Inflasie het vir 'n tweede agtereenvolgende maand afgeneem.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor on sosio-ekonomiese regte.
In internasionale sake-nuus... China se ekonomie het verlede jaar effens gegroei.
In beleggingsnuus, Ekonoom versoek Suid-Afrikaners om die meeste van hul rykdom in die buiteland te belê.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor die probleme by Transnet. -
Op die program vandag ... Beurtkrag saai verwoesting in die land se staal- en ingenieursbedryf.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor hoe KI die wereld van werk beinvloed.
In internasionale sake-nuus... Loongroei het weer verlangsaam in die werksmark in die VK.
In beleggingsnuus, Navorsing toon goud is ‘n beter belegging as huiskoop.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor globale ekonomiese groei, rentekoerse en die begrotingstekort. -
Op die program vandag ... Suid-Afrikaanse vervaardigers het 2023 afgesluit met ‘n hupstoot
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor sosiale besteding en armoede.
In internasionale sake-nuus... Rand manipulasie aanklagte van die hand gewys.
In beleggingsnuus, Fondsbestuurders verwag dat Suid-Afrikaanse bates vanjaar sal skitter.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding -
Op die program vandag ...Ongeveer tweehonderd besighede het hul deure gesluit in November.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor die wêreldekonomie in 2023 en vooruitsigte vir 2024.
In internasionale sake-nuus... BP onderbreek alle verskepings van olie deur Rooi See.
In beleggingsnuus, buitelandse beleggers het die afgelope vyf jaar Suid-Afrikaanse bates gestort.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor buitelandse beleggers en buitelandse beleid. -
Op die program vandag ... The Green Connection kritiseer PetroSA-transaksie.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor die Suid-Afrikaanse ekonomie in 2023 en vooruitsigte vir 2024.
In internasionale sake-nuus... Britse loongroei het verlangsaam en die werksmark toon tekens van stilstand.
In beleggingsnuus, Mashatile moedig handel tussen Suid-Afrika en Singapoer aan.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor die BBP en verkiesingsbesteding - Visa fler