Avsnitt
-
Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Doen aan ander…” uit Matt 7:12 Spektrum Podcasts
-
HJ Cronjé aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Broeikas vir Sy bruid” uit Fil 1:6 en Openbaring 21:2 Spektrum Podcasts
-
Saknas det avsnitt?
-
Johann Els gesels met Rachel Elna de Beer oor haar pad met Jesus deur die kronkelpaaie van die lewe. Spektrum Podcasts
-
Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl oor se tema: Die Heilige Gees. Spektrum Podcasts
-
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts
-
Johann Els gesels met Liesl Pretorius, Regshoof by Freedom of Religion South Africa (of FOR SA), oor twee nuwe godsdiensvryheid telkaarte wat onlangs deur FOR SA vrygestel is – een vir die Parlement en een vir staatsdepartemente. Spektrum Podcasts
-
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Terwyl jy wag” uit PSALMS 27:14 AFR53
Wag op die Here! Wees sterk en laat jou hart sterk wees! Ja, wag op die Here! Spektrum Podcasts -
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy tema: Klein stappe, groot gevolge. Spektrum Podcasts
-
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag: “Alles behoort aan God en is goed” uit Ps 16. Spektrum Podcasts
-
Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Wêreldse vs Goddelike wysheid.” Spektrum Podcasts
-
HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die lesser van die dors” uit Johannes 4:13 - 14 Spektrum Podcasts
-
Johann Els gesels met Bradley Rawlins, oordbestuurder van die ATKV Klein Karibavakansieoord oor die Radiokansel Kamp naweek wat ons einde Mei daar gaan beleef. Spektrum Podcasts
-
Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl met sy tema: 'Hemelvaart." Spektrum Podcasts
-
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts
-
Johann Els kuier met Callie Sebastian oor sy lewensdraaie sonder en toe met die Here, en oor sy musiek natuurlik! Spektrum Podcasts
-
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “So sterk as wat jy eerlik is” uit 1 KORINTIËRS 6:18 NLV
"Vlug dus weg van seksuele losbandigheid. Geen ander sonde beïnvloed ’n mens se liggaam so direk soos hierdie een nie. Want as jy seksuele losbandigheid bedryf, sondig jy teen jou eie liggaam." Spektrum Podcasts -
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy tema: “Die een ding wat jou pootjie” uit Rom 12:2 Spektrum Podcasts
-
Johann Els gesels vanmiddag met Dr Braam Hanekom oor sy boek: Ons kan uit die hok van armoede ontsnap. ‘n Baie relevante werk hier in SA. Spektrum Podcasts
-
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag: “Ryk en arm is gelyk” uit Spreuke 22:2 Spektrum Podcasts
-
Dan gesels ons met Ds Chris van der Merwe oor sy boek “Grenslose Genade” en wat hom daartoe gelei het om oor die tema te skryf Spektrum Podcasts
- Visa fler