Avsnitt
-
Hoor jy God se stem in jou lewe? Soms praat Hy deur herhaling—‘n heilige eggo wat ons nie moet miskyk nie.
Pierre Engelbrecht preek oor "๐๐ถ๐ฒ ๐๐ฒ๐ถ๐น๐ถ๐ด๐ฒ ๐๐ด๐ด๐ผ: ๐๐ผ๐ฒ ๐๐ผ๐ฑ ๐๐ฒ ๐๐๐ฒ๐บ ๐ฑ๐ฒ๐๐ฟ ๐ต๐ฒ๐ฟ๐ต๐ฎ๐น๐ถ๐ป๐ด ๐ถ๐ป ๐ผ๐ป๐ ๐น๐ฒ๐๐ฒ ๐๐ฒ๐ฟ๐ธ." Ontdek hoe God deur herhaalde waarhede en momente met ons kommunikeer. -
๐๐ผ๐ฒ๐ธ๐ผ๐บ ๐ฝ๐ฟ๐ฎ๐ฎ๐ ๐๐ผ๐ฑ? ๐๐ป ๐ต๐ผ๐ฒ ๐ธ๐ฎ๐ป ๐ผ๐ป๐ ๐๐ ๐๐๐ฒ๐บ ๐ต๐ผ๐ผ๐ฟ? Pierre Engelbrecht verken hierdie belangrike vraag in sy boodskap: "Hoekom God praat."
God is nie stil nie—Hy praat steeds met ons! -
Saknas det avsnitt?
-
Hoe beweeg ons van moeg en moedeloos na 'n lewe gevul met vreugde? Ontdek saam hoe God ons uitnooi om โn nuwe manier van leef te omhels. Stephan Joubert gesels met ons.
-
Welkom by eKerk Lewendig - Die Podcast. Ons kuier vandag saam met Johan Beukes - ons kuier saam rondom wat dit beteken om gewortel te wees in Christus.
-
Kom reis saam met Stephan Joubert. Die opname is in Rome Italiรซ opgeneem in Julie 2024. Geniet die boodskap.
-
In โn wรชreld waar invloed dikwels met mag en status geassosieer word, wys Jesus โn ander padโdiรฉ van diensbaarheid. Sy woorde en dade kommunikeer nie net โn boodskap nie, maar bring genesing, roep ons tot aksie, motiveer en onderrig ons. Pierre Engelbrecht neem ons op โn reis deur sewe maniere waarop Jesus kommunikeer, en hoe Sy stem vandag nog ons lewens vorm.
-
God se stem bring lewe, skep orde, roep ons nader en wys die pad vorentoe. Tydens hierdie preek kuier ons saam met Pierre Engelbrecht rondom die Bybel om te sien hoe God steeds praatโen hoe ons kan leer om Sy stem te hoor en daarop te reageer.
-
Waar jy ook al is, skakel in by eKerk Lewendig! Vandag kuier ons saam met Stephan Joubert vanuit Psalm 25 waar hy gesels oor die tema: "๐๐ณ๐ข ๐๐ฐ๐ฅ ๐ฐ๐ฎ ๐ซ๐ฐ๐ถ ๐ณ๐ฆ๐จ ๐ต๐ฆ ๐ฐ๐ฏ๐ต๐ฉ๐ฐ๐ถ... ๐ฏ๐ฐ๐ถ ๐ณ๐ฆ๐ฆ๐ฅ๐ด!"
-
Kom ervaar die betekenis en dieper verbintenis van Nagmaal as ons saam nadink oor God se liefde en genade.
-
Voel jy vasgeval? Is dit tyd vir verandering in jou lewe? Kom ontdek die geheim van herlewing! Stephan Joubert is vandag aan die woord. Ontdek hoe ware transformasie begin โ jy wil dit nie misloop nie!
-
Stephan Joubert is vanoggend aan die Woord. Kuier saam!
-
2025 is die begin van iets nuuts! Kom kuier saam tydens ons eerste #EkerkLewendig #Preek vir 2025 en kom sien hoe ons die afsluitings van 2024 kan gebruik as 'n springplank vir 'n vreugdevolle, transformasie-ryke jaar.
Tema: Christus is in 2025 Vreugdevol die Wรชreld Vol
Kom ontdek hoe jy Christus se teenwoordigheid in jou daaglikse lewe kan toelaat, jou hart kan aansteek en 'n nuwe identiteit vir 2025 kan omhels!
#EkerkLewendig #Vreugdevol2025
-
Geseรซnde Kersfees!
Stephan Joubert gesels met ons op hierdie spesiale dag.
-
Vandag gesels ons oor die tema: "Kyk en leef die regte Jesus raak."
Maak nie saak waar jy is of wanneer jy inskakel nie – jy's welkom hier! Laat ons saam die krag en waarheid van Jesus ontdek. -
Kom Vind Goeie Nuus vir โn Moeรซ Hart Teen die einde van โn uitdagende jaar voel baie van ons moeg en oorlaai.
Ontdek hoe Advent ons herinner aan hoop en krag in moeilike tye. Kom hoor hoe ons kan herlaai en voorbereid wees vir die jaar wat voorlรช.
-
Het 2024 jou gevoel laat soos โn skip in โn woeste stormโdeurmekaar, uitgeput, en sonder hoop? Ons almal het hierdie jaar se uitdagings op verskillende maniere ervaar, maar God hou ons vas wanneer die winde woed en die golwe ons wil oorweldig.
Sluit aan by hierdie #EkerkLewendig #Preek waar ons saam ontdek hoe ons in geloof kan stande bly, selfs wanneer die storms van die lewe ons tref. Ontvang hoop, bemoediging, en die belofte van God se krag te midde van jou moeilikste tye.
-
Stephan Joubert kuier vandag saam met ons oor die vraag: "Doen Jesus nog wonders?". Ontdek hoe Jesus steeds in ons lewens werk en hoe Sy krag 'n verskil kan maak, ook in joune.
-
Hoe laat ons die Heilige Gees ons lei teen die stroom van die wรชreld en uiteindelik stroomaf in God se genade? Kuier saam met Stephan Joubert
- Visa fler